

Nelson Piquet jr. is bevestig as sy spanmaat.

Die nuwe Renault sal in Januarie 2008 onthul word.

Writes about all that's happening!
Hier is die voorprent vir die nuwe fliek, Disturbia. Lyk nogal scary. Die hoofrol word gespeel deur Shia LaBeouf, wat ook onlangs in die treffer-fliek, Transformers, gespeel het.
Die Fin se Ferrari het skielik regs geswaai by die 'Ascari chicane', voordat dit hard in die buitenste muur vas is en baie hard in die 'tyre wall' vas is.
Die F2007 is diep in die bande begrawe, maar Raikkonen het kalm uit die stuurkajuit geklim, oor die bande geklim en teruggeloop na die kuipe terwyl hy die 'marshals' se hulp van die hand gewys het.
1 | Lewis Hamilton | |||||
2 | Felipe Massa | |||||
3 | Räikkönen | |||||
4 | Fernando Alonso | |||||
5 | Nico Rosberg | |||||
6 | Nick Heidfeld | |||||
7 | Robert Kubica | |||||
8 | Giancarlo Fisichella | |||||
9 | Mark Webber | |||||
10 | Heikki Kovalainen | |||||
11 | Alexander Wurz | |||||
12 | David Coulthard | |||||
13 | Ralf Schumacher | |||||
14 | Jarno Trulli | |||||
15 | Jenson Button | |||||
16 | Rubens Barrichello | |||||
17 | Anthony Davidson | |||||
18 | Vitantonio Liuzzi | |||||
19 | Sebastian Vettel | |||||
20 | Takuma Sato | |||||
21 | Adrian Sutil | |||||
22 | Sakon Yamamoto |
My pa praat toevallig van die 10 plae op sy blog http://mykopop-n.blogspot.com/ sonder dat hy weet van die nuwe fliek The Reaping, so toe dink ek ek sit maar die trailer hier vi julle op.
Nadat die 'lolliepop' man reed die teken gegee het vir Alonso om te ry, het hy vir nog 'n paar sekondes bly sit voordat hy weggetrek het.
Volgens Alonso was dit spanopdrag, maar Hamilton was glad nie gelukkig nie, en die McLaren spanbaas, Ron Dennis, nog minder.