Wednesday, 22 August 2007

Mythbusters

Die afgelope 7 weke het my neef by ons gebly, en het ek en hy elke weeksdag om 15:35 op die Discovery Channel na Mythbusters gekyk, asook die nuutste reeks daarvan op Saterdag-aande 20:00.









My neef is vanoggend terug huis toe, maar ek sal aanhou Mythbusters kyk, al is dit alleen.

Dit is regtig 'n uitstekende program. Ek moedig almal wat dit nie kyk nie, en DSTV het, aan om dit te kyk.

Die Mythbusters span is:

Adam Savage (ouderdom 40)













Jamie Hyneman (ouderdom 50)












Hulle 2 is die hoof Mythbusters.


Dan is daar die junior team:


Kari Byron (ouderdom 32)














Tory Belleci (ouderdom 36)













Grant Imahara (ouderdom 36)











Voor Grant was Scottie Chapman (ouderdom 36) daar, maar sy is weg om persoonlike redes.
Sy was cool. Sy kan absoluut enige iets met 'n stuk yster doen.










Mythbusters rock!


Kyk ASSEBLIEF Mythbusters!!!

1 comment:

My Kop Op 'n Blok! said...

Jamie Hyneman laat my amper bietjie aan Sloet Steenkamp dink!