Saturday, 04 August 2007

F1 Kwalifiseer geskil

Op die laaste nipper van die naweek se Formule 1 kwalifiseringsrondte in Hongarye, het die verdedigende kampioen, Fernando Alonso, vir 'rookie' Lewis Hamilton in die kuipe opgehou.


Nadat die 'lolliepop' man reed die teken gegee het vir Alonso om te ry, het hy vir nog 'n paar sekondes bly sit voordat hy weggetrek het.


Volgens Alonso was dit spanopdrag, maar Hamilton was glad nie gelukkig nie, en die McLaren spanbaas, Ron Dennis, nog minder.



Wat is jou mening, was Alonso aspris of nie. Gee jou mening op my 'poll' regs bo.

No comments: