Thursday, 02 August 2007

Naweek = SPORT!

Naweek = SPORT!

Die naweek is dit die 11de Formule 1 Grand Prix van die jaar in Hongarye.
Daar is sekerlik 'n groot moontlikheid vir reën. Die naweek neem BMW se 3de bestuurder, Sebastian Vettel by Torro Rosso se Scott Speed oor. In elk geval, go Alonso!!















En die naweek begin die Engelse sokker seisoen na 3 maande se rus. HOERA!!
Maar die enigste wedstryd die naweek is die Community Shield tussen Manchester United en Chelsea in die Wembley Stadion. Ek's mos maar 'n groot Liverpool fan, so kom ons wag maar nog 'n week tot ons teen Aston Villa speel.


















En dis soos gewoonlik Currie beker rugby. Die Bulle speel teen die Boland Kavaliers.
















En Maandag begin daar vroue tennis. Sien nogal uit daarna, dis nou as ek ooit tyd kry om te kyk.





















So dit lyk na 'n interesante naweek.


Geniet die sport!

No comments: