Sunday, 09 September 2007

Tennis: Justine Henin wen 7de Grand Slam titel











Die wêreld nommer 1 vroue speler, Justine Henin, het gister die Amerikaanse ope finaal 6-1, 6-3 gewen teen Svetlana Kuznetsova.
















Dit was haar 7de Grand Slam titel, die tweede meeste aantal Grand Slam titels deur 'n vrou, ooit.
Serena Williams het 8.

Justine het deur loop van die 2 week lange toernooi nie eens een stel afgestaan nie.

Baie geluk Justine, jy verdien dit uit en uit!

No comments: