Tuesday, 28 August 2007

Karen Wessels se CD













Ek wil al lankal Karen Wessels se CD, Hoe Durf Jy?, graag koop, maar ek is maar 'n arm student, so dit moes maar wag.

Wel, vandag het ek dit uiteindelik gekoop, en dit was die wag werd.

Elke liedjie op die CD is regtig mooi.

Julle sal haar dalk ken as Chantelle Wessels in Begeertes, of Hester in die skreeusnaakse Hester en Ester Bester.

Sewe uit die tien liedjies op die CD is deur Karen self geskryf.

Die titelsnit, Hoe Durf Jy?, bly maar my gunsteling.

My Land is ook 'n baie mooi liedjie, en gaan oor Suid-Afrika.

Volgens my persoonlike opinie raai ek jou aan om gerus vir jou die CD aan te skaf.

Jy sal nie spyt wees nie!

Monday, 27 August 2007

F1 Turkish GP results

Hier is Sondag se uitslae:

1. Felipe Massa
2. Kimi Raïkkönen
3. Fernando Alonso
4. Nick Heidfeld
5. Lewis Hamilton
6. Heikki Kovalainen
7. Nico Rosberg
8. Robert Kubica
9. Giancarlo Fisichella
10. David Coulthard
11. Alex Wurz
12. Ralf Schumacher
13. Jenson Button
14. Anthony Davidson
15. Vitantonio Liuzzi
16. Jarno Trulli
17. Rubens Barrichello
18. Takuma Sato
19. Sebastian Vettel
20. Sakon Yamamoto
21. Adrian Sutil
out: Mark Webber

Saturday, 25 August 2007

F1 Turkey Qualifying results

Hier is die uitslae van wie waar wegspring:

1. Felipe Massa
2. Lewis Hamilton
3. Kimi Räikkönen
4. Fernando Alonso
5. Robert Kubica
6. Nick Heidfeld
7. Heikki Kovalainen
8. Nico Rosberg
9. Jarno Trulli
10. Giancarlo Fisichella
11. Anthony Davidson
12. Mark Webber
13. David Coulthard
14. Rubens Barrichello
15. Jenson Button
16. Alexander Wurz
17. Vitantonio Liuzzi
18. Ralf Schumacher
19. Takuma Sato
20. Sebastian Vettel
21. Adrian Sutil
22. Sakon Yamamoto

F1 Saturday practice results in Turkey

Hier is vanoggend se uitslae:

1
Lewis Hamilton



2
Felipe Massa



3
Räikkönen



4
Fernando Alonso



5
Nico Rosberg



6
Nick Heidfeld



7
Robert Kubica



8
Giancarlo Fisichella



9
Mark Webber



10
Heikki Kovalainen



11
Alexander Wurz



12
David Coulthard



13
Ralf Schumacher



14
Jarno Trulli



15
Jenson Button



16
Rubens Barrichello



17
Anthony Davidson



18
Vitantonio Liuzzi



19
Sebastian Vettel



20
Takuma Sato



21
Adrian Sutil



22
Sakon Yamamoto

Friday, 24 August 2007

F1 Friday Practice 1 results Turkey

Na 'n 3 week lange rustydperk, is die Formule 1 uiteindelik terug!

Hier is vanoggend se oefenrondte uitslae:

1. Kimi Raïkkönen
2. Felipe Massa
3. Fernando Alonso
4. Lewis Hamilton
5. Heikki Kovalainen
6. Nico Rosberg
7. Ralf Schumacher
8. Giancarlo Fisichella
9. Nick Heidfeld
10. Jarno Trulli
11. Robert Kubica
12. Anthony Davidson
13. David Coulthard
14. Jensen Button
15. Rubens Barrichello
16. Vitantonio Liuzzi
17. Takuma Sato
18. Alex Wurz
19. Mark Webber
20. Sebastian Vettel
21. Adrian Sutil
22. Sakon Yamamoto

Ek is bly om te sien Fernando is darem vinniger as Lewis.

F1 Friday practice 2 results

Hier is die 2de oefensessie se uitslae:

1. Lewis Hamilton
2. Kimi Raïkkönen
3. Ralf Schumacher
4. Jarno Trulli
5. Felipe Massa
6. Fernando Alonso
7. Nico Rosberg
8. Heikki Kovalainen
9. Alex Wurz
10. Robert Kubica
11. David Coulthard
12. Giancarlo Fisichella
13. Nick Heidfeld
14. Jensen Button
15. Rubens Barrichello
16. Takuma Sato
17. Mark Webber
18. Anthony Davidson
19. Vitantonio Liuzzi
20. Sebastian Vettel
21. Adrian Sutil
22. Sakon Yamamoto

Wednesday, 22 August 2007

Mythbusters

Die afgelope 7 weke het my neef by ons gebly, en het ek en hy elke weeksdag om 15:35 op die Discovery Channel na Mythbusters gekyk, asook die nuutste reeks daarvan op Saterdag-aande 20:00.









My neef is vanoggend terug huis toe, maar ek sal aanhou Mythbusters kyk, al is dit alleen.

Dit is regtig 'n uitstekende program. Ek moedig almal wat dit nie kyk nie, en DSTV het, aan om dit te kyk.

Die Mythbusters span is:

Adam Savage (ouderdom 40)













Jamie Hyneman (ouderdom 50)












Hulle 2 is die hoof Mythbusters.


Dan is daar die junior team:


Kari Byron (ouderdom 32)














Tory Belleci (ouderdom 36)













Grant Imahara (ouderdom 36)











Voor Grant was Scottie Chapman (ouderdom 36) daar, maar sy is weg om persoonlike redes.
Sy was cool. Sy kan absoluut enige iets met 'n stuk yster doen.










Mythbusters rock!


Kyk ASSEBLIEF Mythbusters!!!

Monday, 13 August 2007

English Premier League

Hier is die res van die naweek se uitslae:

Saterdag 11 Aug 07

Derby County 2-2 Portsmouth
Middlesbrough 1-2 Blackburn
Everton 2-1 Wigan
West Ham 0-2 Man City
Aston Villa 1-2 Liverpool
Sondag 12 Aug 07
Arsenal 2-1 Fulham
Chelsea 3-2 Birmingham
Man Utd 0-0 Reading

Ek is baie bly Liverpool het toe gewen. Stevie G het kort voor die einde 'n briljante wendoel aangeteken.



Dit laat die league as volg:
Span, Gespeel, Punte
Newcastle, 1, 3
Man City, 1, 3
Chelsea, 1, 3
Arsenal, 1, 3
Blackburn, 1, 3
Everton, 1, 3
Liverpool, 1, 3
Sunderland, 1, 3
Derby County, 1, 1
Portsmouth, 1, 1
Man Utd, 1, 1
Reading, 1, 1
Birmingham, 1, 0
Aston Villa, 1, 0
Fulham, 1, 0
Middlesbrough, 1, 0
Wigan, 1, 0
Tottenham, 1, 0
Bolton, 1, 0
West Ham, 1, 0


Die volgende wedstryde is sommer in die week al.


Di. 14 Aug 07

Tottenham vs Everton

Woe. 15 Aug 07

Blackburn vs Aston Villa
Liverpool vs West Ham
Fulham vs Bolton
Man City vs Derby County
Portsmouth vs Man Utd
Birmingham vs Sunderland
Reading vs Chelsea
Wigan vs Middlesbrough

Geniet dit!

Saturday, 11 August 2007

English Premier League

Hey, julle is seker bly, die English Premier League het vandag uiteindelik begin.
Uitslae sover:

Sunderland wen 1-0 teen Tottenham.

Newcastle wen 3-1 teen Bolton.


Liverpool speel netnou. Go Liverpool!


Sunday, 05 August 2007

The Reaping Trailer

My pa praat toevallig van die 10 plae op sy blog http://mykopop-n.blogspot.com/ sonder dat hy weet van die nuwe fliek The Reaping, so toe dink ek ek sit maar die trailer hier vi julle op.

F1 Alonso se 'pole position' weggevat

Die FIA het besluit dat Alonso aspris vir Hamilton opgehou het (alhoewel dit nie waar is nie, maar julle weet hoe 'common' is die FIA!)
So Hamilton spring nou in die 1ste plek weg, en Alonso in die 6de plek.

Community Shield

Manchester United het die Community Shield teen Chelsea gewen te danke aan hulle doelwagter Edwin van der Sar wat al drie Chelsea se skoppe gekeer het in die 'penalty shoot-out'.

F1 Hongarye uitslae

Die resies is verby, Lewis Hamilton het gewen.





1 Lewis Hamilton

2 Kimi Räikkönen

3 Nick Heidfeld

4 Fernando Alonso

5 Robert Kubica

6 Ralf Schumacher

7 Nico Rosberg

8 Heikki Kovalainen

9 Mark Webber

10 Jarno Trulli

11 David Coulthard

12 Giancarlo Fisichella

13 Felipe Massa

14 Alexander Wurz

15 Takuma Sato

16 Sebastian Vettel

17 Adrian Sutil

18 Rubens Barrichello

uit:


Vitantonio Liuzzi

Anthony Davidson

Jenson Button

Sakon Yamamoto

Saturday, 04 August 2007

Spider-Pig Trailer!!!

Briljant!!!

F1 Kwalifiseer geskil

Op die laaste nipper van die naweek se Formule 1 kwalifiseringsrondte in Hongarye, het die verdedigende kampioen, Fernando Alonso, vir 'rookie' Lewis Hamilton in die kuipe opgehou.


Nadat die 'lolliepop' man reed die teken gegee het vir Alonso om te ry, het hy vir nog 'n paar sekondes bly sit voordat hy weggetrek het.


Volgens Alonso was dit spanopdrag, maar Hamilton was glad nie gelukkig nie, en die McLaren spanbaas, Ron Dennis, nog minder.



Wat is jou mening, was Alonso aspris of nie. Gee jou mening op my 'poll' regs bo.

The Corrs - Deel 1

Wil julle dalk weet wie volgens my die beste 'band' in die hele wêreld is?


Wel, dit kan net die familie The Corrs van Ierland wees!















Kom ek vertel julle bietjie meer.



Jim Corr















Volle name: James Steven Ignatius Corr


Gebore: 31 Julie 1964 (ouderdom: 43) in Dundalk, Ierland.














Bo: Jim as 'n jong seun.



Huwelikstatus: Ongetroud

Kinders: Seun Brandon Corr gebore op 10 Mei 2006 (by voormalige Mej. Noord-Ierland Gayle
Williamson).


Instrumente: Kitaar, Klawerbord, Klavier en Trekklavier. Bo: Jim as 'n jong seun.





Jim in aksie:











Sharon Corr














Volle name: Sharon Helga Corr

Gebore: 24 Maart 1970 (ouderdom: 37) in Dundalk, Ierland.












Bo: Sharon as 'n dogtertjie.

Huwelikstatus: Getroud met Gavin Bonnar in 2001.
Onder: Gavin en Sharon se troudag.










Kinders: Seun Cathal Robert Gerard Bonnar gebore op 31 Maart 2006 en dogter Flori Jean Elizabeth Bonnar gebore op 18 Julie 2007.

Instrumente: Viool, Klawerbord en Klavier.



Sharon in aksie:



















Caroline Corr














Volle name: Caroline Georgina Corr


Gebore: 17 Maart 1973 (ouderdom: 34) in Dundalk, Ierland.













Bo: Caroline as 'n dogtertjie.



Huwelikstatus: Getroud met Frank Woods in Augustus 2002.












Bo: Frank en Caroline se troudag.
Kinders: Seun Jake Woods gebore op 12 Februarie 2003, dogter Georgina Woods gebore in
Oktober 2004 en dogter Rihann Woods gebore op 1 Desember 2006.


Onder: 'n Swanger Caroline loop saam met Andrea in 'n park.


Instrumente: Dromme, Bodhrán, Tamboeryn en Klavier.


Caroline in aksie:











Andrea Corr











Volle name: Andrea Jane Corr

Gebore: 17 Mei 1974 (ouderdom: 33) in Dundalk, Ierland.













Bo: Andrea as 'n dogtertjie.

Huwelikstatus: Gaan uit met Brett Desmond.
Kinders: Geen
Instrumente: Penniefluit en Klavier.



Andrea in aksie:












As julle nog meer wil weet oor The Corrs, wag vir deel 2.