Suid-Afrika het Samoa 59-7 in hul eerste Rugby Wêreldbeker 2007 wedstryd geklop.
Bryan Habana het 4 drieë gedruk, en Percy Montgomery 3.
Percy het ook 5 doelskoppe en 3 strafskoppe oorgeskop.
Dit beteken hy het altesaam 29 punte aangeteken.
Suid-Afrika se volgende wedstryd is Vrydag 14 September 2007 om 20:00 Suid-Afrikaanse tyd.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
Hallo Tharina, het jy al die Afrikaanse Wikpedia blad oor die 2007 Rugby Wêreldbeker gesien?
http://af.wikipedia.org/wiki/2007_Rugby_Wêreldbeker
Siende dat jy oor sport blog mag jy dalk lus kry om daar by te dra.
Groete
Laurens
Post a Comment